Hi Chelsey, Jy't 'n pragtige woefie, my nuweling se naam is Tikka, het haar maar 'n paar uur terug gekry, ons sal so gou moontlik foto's neem, en ek sal seker maak jy kry ook 'n foto. Baie dankie vir die verwelkoming, dit voel of ek in 'n heel nuwe famielie beland het en dis "great". Ek hoop werklik Tikka se haartjies gaan gou begin groei, dis heelwat korter as jou woefie op 8 weke.
Groete,
Helen |